Logan Internasionale Lughawe

General Edward Lawrence Logan Internasionale Lughawe
Boston Logan Internasionale Lughawe
IATA: BOSICAO: KBOSFAA: BOS
Opsomming
Tipe lughawe Public
Eienaar/Operateur Massachusetts Port Authority
Ligging Boston en Winthrop, Massachusetts, V.S.A.
Geopen 8 September 1923 (1923-09-08)
Spil vir
Fokuspunt vir JetBlue
Hoogte bo seevlak 19 vt / 6 m
Koördinate 42°21′47″N 071°00′23″W / 42.36306°N 71.00639°W / 42.36306; -71.00639
Webtuiste massport.com/logan-airport
Landkaart
FAA lughawediagram
FAA lughawediagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
4L/22R 7,864 2,397 Asphalt
4R/22L 10,006 3,050 Asphalt
9/27 7,001 2,134 Asphalt
14/32 5,000 1,524 Asphalt
15L/33R 2,557 779 Asphalt
15R/33L 10,083 3,073 Asphalt
Statistieke (2022)
Lugbewegings 378,613[1]
Passasiers 36 090 716[2]
Totale vrag (lbs.) 645 688 980[2]
Bron: Federale Lugvaartadministrasie, Massport[2]

Generaal Edward Lawrence Logan Internasionale Lughawe (IATA: BOSICAO: KBOSFAA: BOS) ook bekend as Boston Logan Internasionale Lughawe of net Logan[3][4] is 'n internasionale lughawe wat meestal in Oos-Boston en gedeeltelik in Winthrop, Massachusetts geleë is. Dit is in 1923 geopen en beslaan 965 hektaar, het ses aanloopbane en vier passasiersterminale, met na raming 16 000 mense in diens. Dit is die grootste lughawe in beide die Statebond van Massachusetts en die Nieu-Engeland-streek in terme van passasiersvolume en vraghantering sowel as die besigste lughawe in die Noordoostelike Verenigde State buite die New Yorkse metropolitaanse gebied. Die lughawe het in 2019 42 miljoen passasiers hanteer, die meeste in sy geskiedenis. Dit is vernoem na generaal Edward Lawrence Logan, 'n 20ste-eeuse oorlogsheld van Boston.

Logan huisves direkte vlugte van/na bestemmings regoor die Verenigde State en die wêreld. Die lughawe is die transatlantiese spilpunt vir Delta Air Lines, wat verskeie bestemmings in Europa bedien. Dit is ook 'n bedryfsbasis vir JetBlue.[5][6] American Airlines en United Airlines bedryf ook vanaf die lughawe, insluitend daaglikse transkontinentale vlugte, ook na Londen-Heathrow. Al die groot Amerikaanse lugrederye bied vlugte vanaf Boston na hul primêre en sekondêre spilpunte.

  1. Boston-Logan International Airport: Monthly Airport Traffic Summary - December 2017 (Report). Massachusetts Port Authority. Archived from the original on 9 Mei 2018. https://web.archive.org/web/20180509073251/http://www.massport.com/media/2685/1217-avstats-airport-traffic-summary.pdf. Besoek op February 5, 2017. 
  2. 2,0 2,1 2,2 "Airport Statistics". Massport. 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2010. Besoek op 23 Januarie 2023.
  3. "An Act Providing for the Development, Enlargement, Extension, Development, Construction, Alteration and Operation of the Commonwealth Airport – Boston, So Called, and Providing Further For Ease-ments, Roads, highways, Approaches, and Means of Access By Railroad or Otherwise in Connection Therewith, Acts (1943) Chapter 528, (Section 8)" (PDF). Massachusetts General Court. 12 Junie 1943. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Desember 2014. Besoek op 14 September 2015.
  4. "An Act Changing The Name of the General Edward Lawrence Logan Airport, Acts (1954) Chapter 361" (PDF). Massachusetts General Court. 29 April 1954. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Maart 2016. Besoek op 14 September 2015.
  5. "Investor Brouchure" (PDF). s1.q4cdn.com. 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Desember 2017. Besoek op 4 Januarie 2018.
  6. . Persberig. Archived from the original on July 11, 2012. https://archive.today/20120711023342/http://investor.jetblue.com/phoenix.zhtml?c=131045&p=irol-newsArticle&ID=1595211&highlight=. Besoek op November 25, 2011. 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search